Serwo-Kroaties

Serwo-Kroaties
Српскохрватски језик
Srpskohrvatski jezik
Gepraat in: Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Kroasië Kroasië
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
Vlag van Montenegro Montenegro
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië
Vlag van Slowenië Slowenië
Flag of Kosovo Kosovo 
Gebied: Balkan
Totale sprekers: 15,7 miljoen[1] 
Rang: 43
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawies
   Suidwes-Slawies
    Serwo-Kroaties 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Serwië Serwië (as Serwies)
Vlag van Kroasië Kroasië (as Kroaties)
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina (as Bosnies)
Vlag van Montenegro Montenegro (as Montenegryns, maar ook Serwies, Bosnies en Kroaties is in amptelike gebruik)[2])
Flag of Kosovo Kosovo (as Serwies)
Gereguleer deur: Instituut van Serwo-Kroaties
Taalkodes
ISO 639-1: sh
ISO 639-2: hbs
ISO 639-3: hbs 
Verspreiding van Serwo-Kroaties

Serwo-Kroaties (srpsko-hrvatski of hrvatsko-srpski) is 'n taal uit die Westelike groep van die Suid-Slawiese tale. Dit was die hooftaal van Serwië, Kroasië, Bosnië en Herzegowina en Montenegro en word ook gepraat en verstaan in die Noord-Masedonië en Slowenië. Die taal word verder deur Serwiese en Kroatiese minderhede in Oostenryk, Hongarye en Roemenië gepraat.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Serbo-Croatian". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2019. Besoek op 2 Desember 2020.
  2. (en) "Language and alphabet Article 13". Grondwet van Montenegro. WIPO. 19 Oktober 2007. Besoek op 2 Desember 2020. Serbian, Bosnian, Albanian and Croatian shall also be in the official use.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search